音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Caroline Grace
声乐
Vaughan Gardiner
伴唱
Raymond Green
吉他
作曲和作词
Johan Voster
作曲
制作和工程
Vaughan Gardiner
制作人
Hugo Ludik
制作人
歌词
Ek het gedroom van jou gisteraand
En ek kan nie wag om weer aan die slaap te raak
Jy neem my weg
Na 'n plek wat heilig voel
En as ek wakker word, is dit dan wat ek jou mis
En ek kry jou by daai liggies by die toring in Parys
En van daar sal ons Berlyn verken, soos jy die sterre vir my wys
En jy vat my hand, jy lei my van die Kaap tot in Kaïro
En na elke aand sluit ons dit af op daai brug in San Francisco
Sal jy my ken as jy my sien?
Dalk in die regte lewe gebeur daar iets
Maar ek verkies
Die droom bo iets
Want as ek wakker word, kom alles mos tot nuut
En ek kry jou by daai liggies by die toring in Parys
En van daar sal ons Berlyn verken soos jy die sterre vir my wys
En jy vat my hand en lei my van die Kaap tot in Kaïro
En na elke aand sluit ons dit af op daai brug in San Francisco
Was 'n droom maar net 'n droom, my lief?
Sou ek nie wag tot jy my elke aand waardeur?
En ek kry jou by daai liggies by die toring in Parys
En van daar sal ons Berlyn verken, soos jy die sterre vir my wys
En jy vat my hand, jy lei my van die Kaap tot in Kaïro
En na elke aand sluit ons dit af op daai brug in San Francisco
Op daai brug in San Francisco
Op daai brug in San Francisco
Written by: Johan Voster


