音乐视频
精选于
Jakkie Louw 的热门歌曲
类似歌曲
制作
出演艺人
Jakkie Louw
表演者
作曲和作词
Jakkie Louw
作曲
Suzelle Eksteen
作曲
Jan Combrink
作曲
歌词
As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie, ag sy is tog so fraai
Saam bly daar onder by die baai
Whoaaa... daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ja die middelste ene sy's myne
Het my hart gelos daar op Hartenbos
Vir n meisie met n lyfie soos n albatros
Sit ek hier met n warm bier
En n hart wat brand soos n vuur
Whoaaa... daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ja die middelste ene sy's myne
As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie, ag sy is tog so fraai
Ons gaan bly daar onder by die baai
Whoaaa... daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oohh ja die middelste ene sy's myne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oohh maar die buitenste twee
Whooo oohhh
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Oohh ja die middelste ene sy's myne
Oohh ja die middelste ene sy's myne
Oohh maar die buitenste twee
Hahahaha.is ook myne
Writer(s): Writer Unknown, Louw Adaptation, Eksteeen Suzelle, Combrink Jan
Lyrics powered by www.musixmatch.com