制作

出演艺人
Blindelings
Blindelings
表演者
作曲和作词
Chris Breytenbach
Chris Breytenbach
词曲作者
Zean van Staden
Zean van Staden
词曲作者
Waldo van Wyk
Waldo van Wyk
词曲作者
制作和工程
Wallygun
Wallygun
制作人

歌词

[Verse 1]
Dit begin by ‘n gevoel, ‘n gevoel van naarheid
Soos die tyd nou vergaan, raak ons verder van die waarheid
Het jy ons hier ooit gesien, in 'n see van verwerping?
Iemand stook die vuur, want die koue neem sy tol
[Verse 2]
Vat my saam, waar waansin rus
Stap die pad, kom ons deel in die geluk van ons
Afbetaalde jeugdom skuld
Vat my hand, kom ons deel in die geluk
[Verse 3]
Het jy al gewonder hoe die wêreld soms net stil staan?
En alles dalk in ‘n oogwink kan verdwyn
Wonder jy soms hoe gaan jy jou kinders groot maak?
Met leë beloftes, al verleng jy net die pyn
[Verse 4]
Dit sal ons einde wees, as jy glo wat ons gehoor het
Met ons oogklappe aan, wat op ons gesig forseer is
Het jy ons hier ooit gesien, in 'n see van onwaarheid?
Iemand blus die vuur, want dit lei hul na ons toe
[Verse 5]
Vat my saam, waar waansin rus
Stap die pad, kom ons deel in die geluk van ons
Afbetaalde jeugdom skuld
Vat my hand, kom ons deel in die geluk
[Verse 6]
Het jy al gewonder hoe die wêreld soms net stil staan?
En alles dalk in ‘n oogwink kan verdwyn
Wonder jy soms hoe gaan jy jou kinders groot maak?
Met leë beloftes, al verleng jy net die pyn
[Verse 7]
Het jy al gewonder hoe die wêreld soms net stil staan?
En alles dalk in 'n oogwink kan verdwyn
Wonder jy soms hoe gaan jy jou kinders groot maak?
Met leë beloftes, al verleng jy net die pyn
Written by: Chris Breytenbach, Waldo van Wyk, Zean van Staden
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...