制作
出演艺人
Deon Groot
声乐
Jake Odendaal
吉他
Thinus Odendaal
鼓
作曲和作词
Deon Laubscher
作曲
制作和工程
Jake Odendaal
制作人
歌词
Groener as die gras aan die anderkant
Mooier as die blomme in 'n ander land
En ek wag op jou
Op skool het ek vir jou in die klas gekry
Daar in my hart na jou gevry
En ek wag op jou
Maar die klaskaptein het jou hart gesteel
Was die eerstespan se regter vleuel
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou sproetjies het my hart gesteel
Met jou wil ek my lewe deel
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou ogies het my hart verlei
Vir jou sal ek dalk eendag kry
Mooier as die blou aan die see se kant
Spoel al die klippies oor die Namib-strand
So mooi soos jy
Op varsity vir jou in die klas gekry
Daar het my hart na jou gevry
En ek wag op jou
Maar die lifeguard het jou afgesteel
Was bruin getan met 'n blou sambreel
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou sproetjies het my hart gesteel
Met jou wil ek my lewe deel
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou ogies het my hart verlei
Vir jou sal ek dalk eendag kry
En as die winterwindjie waai vanaand
Bring ek my blomme om jou warm te hou in die aand
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou sproetjies het my hart gesteel
Met jou wil ek my lewe deel
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou ogies het my hart verlei
Vir jou sal ek dalk eendag kry
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou sproetjies het my hart gesteel
Met jou wil ek my lewe deel
Pienk blomme in Parys gekry
Pienk blomme aangery
Jou ogies het my hart verlei
Vir jou sal ek dalk eendag kry
Pienk blomme, pienk blomme
Pienk blomme, pienk blomme
Vir jou sal ek dalk eendag kry
Written by: Deon Laubscher