制作
出演艺人
Elandré
表演者
Refentse
表演者
Robbie
表演者
Theuns Jordaan
表演者
Kurt Darren
表演者
Ricus Nel
表演者
作曲和作词
Refentse
作曲
Theuns Jordaan
作曲
E. Schwartz
作曲
G.V. Nel
作曲
J. Blohm
作曲
R. Wessels
作曲
歌词
Ek sit op 'n hemel en dink aan die hemele
Weereens besef ek, dat ons nie 'n clue het nie
Alles is alles, en niks is niks
Niks is opsoek na alles
En alles is op reis na niks
Sy was 'n ware illustrasie van God se prag
Baie mans het probeer om haar neer te lê
Om haar om te duik
Maar baie min het probeer om haar op te tel
Ek wonder waar is hy?
Waar is hy?
Ken jy die pad?
Ek dink ek vold nog altyd jou pad
Op reis na die chemie
Ver van hier
Verander jou beeld
Maak die aarde plat venynig en boos
Dat jy jubel en juig weer
Oor jou broer se dood
Wêreld wat gaan met jou?
My Vader sal jou anders onthou
Sal jy nog hier wees vir angels
En minjunette
Jy gee my hoop
Gee my sig
Ek is moet gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my
Kom ons rant
Ek is lief vir jou
Ek verlang nie wie jy ookal is
En lief vir wat jy ook al doen
Want jy hoor my
My bos is aan die brand
Ek dink my bos is aan die brand
Want hy stuur my na 'n vreemde plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Tog so alleen
Nog altyd voel ek so alleen
Ek verlang na daardie bosse plek
Ek voel vir veel meer as ek en jy
Sal jy bly?
Soos bloed
So is jy vir my
Soos my
So ken jy vir my
Soos asem
Vloei jy dwarsdeur my
Soos tyd
So vlieg als verby
Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Soos bloed
Binne my is jy
Jou groet
Eggo steeds in my
Oseane
Oor tot ek jou kry
Vulkane
Brand hier binne my
Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Tot die paaie in my stilraak
In die wolke wat my volmaak in my
Jy was beautiful in Beaufort-Wes
En ek was so verskrik
En verskriklik lief vir jou
En ek en jy het op grafte, en op treine, en op Ford fairlane
Se agterseats gevry
En nou is jy en jou man
Both computer analysts
En laas winter
You tried to cut both of your wrists
En nou skryf jy vir my
Jy kan nie meer slaap
Nie, nie meer lag
Nie, nie meer iets vir jouself doen nie
En nooit ooit weer vir my soen nie
Ek kon nie meer slaap
Nie, nie meer lag
Nie, nie meer iets vir myself doen nie
En nooit ooit weer vir jou soen nie
As ek vlug in die wind
Word ek die donker se kind
En belydenis die bind my met jou tangerine roostintlint
Word wakker, word wakker
Met die news papergrappe
Vat my ver weg van jou
In jazz cafe so omo
So wals my, my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son
In Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
So vlug-vlug my kind
In die blou lug my kind
So vlug-vlug my kind
In die blou my kind
As ek net meer kan droom
Van die wind en die takke
Van die ou Wilgerboom
Op die plaas
Ek sal alles verruil
Om weer Sondag na kerk
Sam met Remi te huil
Vir oulaas
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
Ek wens my pupa kan weer Halley se komeet uitwys
Soos 'n kindje na 'n Kinderbybel-prentjie kyk
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
Kan Pinocchioasseblief nou uit daai walvis klim
As Heidi se pupa net sy snor wil trim
Ek wens ek kan Nils Holgersson laat beter voel
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
Sal jy my kussing deel?
Liggies sag hier met my hare speel
Tot ek wegkwyn in die nag en wegkruip
Vir die jakkalse wat wag?
Sal jy my koffie maak?
Drie jaar lank hier op 'n 'n ou klipplaat
Hier maak mense bymekaar en jy's soos 'n rookwolk
Wat saggies my hartklop bedaar
Want storm kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Want storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan (Ooh-ooh)
Een honderd duisend maal
Written by: E. Schwartz, G.V. Nel, J. Blohm, R. Wessels, Refentse, Theuns Jordaan

