音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Bernice West
Bernice West
演唱
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
作曲和作词
Bernice West
Bernice West
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
制作人
Robin Kielly
Robin Kielly
混音工程师
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
监制

歌词

Kom binne Net nog een keer op jou tone dans Ek sou wag maar Dalk mis ek my kans Ek gaan bieg Ja die tyd is wragtig waar naïef As jy toegee beloof jouself 'n kans Kom binne Kom vlerke Kom vlieg deur al my perke Jou huis My hart Rustig bevind Vir jou part Klug suiwer Die lug huiwer Ons almal is verlore Opsoek na iets beskore Iets wat jy kan vertrou Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was Die boorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet Sy gesig is die lig Ek hoor nog Sy stem wat dreun As Hy my lande toe seën Die potte wat oorloop Dis weer water in wyn En ek weet, Hy't my geheime klaar ontleed Vergewe Verlede maak toe verkeerde deure Ek sal vas staan en bou op rots van vrede Trek in Trek vas O God verlig die las Ek sou opgee Maar nou is ek skoon gewas Kom binne Kom vlerke Kom vlieg deur al my perke Jou huis My hart Rustig bevind Vir jou part Klug suiwer Die lug huiwer Ons almal is verlore Opsoek na iets beskore Iets wat jy kan vertrou Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was Die boorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet Sy gesig is die lig Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën Die potte wat oorloop Dis weer water in wyn En ek weet Hy't my geheime klaar ontleed Gooi jou laste af Ek is moeg gewag Tel jou self op Hou vas aan Sy beloofde woord Gee jouself weer kans Tot jy in vrede dans Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was Die boorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet Sy gesig is die lig Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën Die potte wat oorloop Dis weer water in wyn En ek weet Hy't my geheime klaar ontleed
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out