制作
出演艺人
Rooksein
表演者
Dian Maritz
电吉他
Renier Van Der Westhuizen
声乐
Megan Danner
声乐
作曲和作词
Renier Van Der Westhuizen
作曲
制作和工程
Jason Ferreira
制作人
Reghardt Labuschagne
混音工程师
歌词
Woorde, paragrawe en sinne
Kanse vat is moeite vir ‘n rede
Harde werk is rede in woording
Elke hart het hoop vir liefde
Aksielose antwoorde is nutteloos
Hoe is daar verandering verligting
Aksie sonder passie stel teleur
Toekoms kort hoop om in te kleur
Oooh, hoop om in te kleur
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek sal jou altyd na aan my hart hou
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek wil jou met alles in my vertrou
In my vertrou
Oooh
Ek soek jou hand in my hand
Ek soek jou sy langs my kant
Soos die jonger dae
Oh waar, waar, waar
Is die tyd net so heen?
Ek wil jou nog ‘n rukkie leen
Om net na te kyk
Jy’t my siel verryk
Oooh hoop om in te kleur
Oooh hoop om in te kleur
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek sal jou altyd na aan my hart hou
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek wil jou met alles in my vertrou
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek sal jou altyd na aan my hart hou
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek wil jou met alles in my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
In my vertrou
Written by: Renier Van Der Westhuizen

