音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Ruiter Piet
声乐
Jaco Mans
电吉他
P De Jager
原声吉他
Duard Musk
低音吉他
Jason Hinch
鼓
作曲和作词
Jaco Mans
作曲
P De Jager
作曲
Duard Musk
作曲
Jason Hinch
作曲
Andre Van Coller
作曲
制作和工程
Jaco Mans
制作人
歌词
Ek dink dit was 'n goeie ding
Vir ons om so in verskillende rigtings in te span
'n Bietjie tyd vir jouself te loop want
Dink jy dit was 'n goeie ding
Om saam 'n vreemdeling
In die kar te klim met 'n nuwe ring en weg te ry?
Van alles, als en alles wat jy geken het
Ai, Rinette
Maar, hey, my ou vriendin
Hoe't jy net so verander in 'n vreemdeling?
En ek sê, "Hey, my ou vriendin
Hoe kan mens net so verander in 'n vreemdeling in?"
Ek is jammer oor daai laaste ruk
Toe ek letterlik kop eerste by die wapandring se wal af
Tot onder in die sloot se bodemloop vasduik het
Ek moes sleg gelyk het
Maar, hey, my ou vriendin
Onthou jy die aande wat ons gedans het op die aarde tot die son opkom?
Hey, my ou vriendin
Hulle kan dit nooit by ons vat nie, moet dit verruil vir niks nie
Kontinente, waters, lande en onder die lakens
Het ons saam die liefde gaan verken
Dalk was vir altyd toe te lank tyd
Maar, vok dit, dit was 'n goeie tyd
Ek het jou vergewe
In die stilte na die storm
Ek het jou vergewe
In die stilte
Geen pil of pyp of boereraat nie
Dis net tyd en afstand wat die seer laat uitbrand
Jy sal ook sien dat als was nie so bitter nie
Meeste was soos iets uit 'n movie
Op die TV, ek sê
Kontinente, waters, lande en onder die lakens
Het ons saam die liefde gaan verken
Dalk was vir altyd toe te lank tyd
Maar, vok dit, dit was 'n goeie tyd
Ek het jou vergewe
Kontinente, waters, lande en onder die lakens
Het ons saam die liefde gaan verken
Dalk was vir altyd toe te lank tyd
Maar, vok, dit was 'n goeie tyd
Het jy my vergewe
In die stilte na die storm?
Ek het jou vergewe
In die stilte, stilte na die storm
Written by: Andre Van Coller, Duard Musk, Jaco Mans, Jason Hinch, P De Jager


