音乐视频

音乐视频

制作

作曲和作词
Jani Greeff
Jani Greeff
词曲作者
Loki Rothman
Loki Rothman
词曲作者
Pierre Greeff
Pierre Greeff
词曲作者

歌词

Sal dit jou gelukkig maak as ek my kar op pak en die land verlaat 'n 100 myl van hier?
Sal dit jou gelukkig maak as ek my bek net hou vir 'n slag vanaand en luister as jy praat?
Sal dit jou gelukkig maak as ek 'n vreemdeling op jou fotos raak en in die skare net weg raak?
Ek sal my woorde sluk
Ek dink dis beter as jy gaan
Al proe dit soms soos gif
Jy's nogals dronk en jy moet gaan slaap
As die mure my toe druk
Ek kry nie asem nie
Want ek skuld jou, jou geluk
Sal dit jou gelukkig maak as ek jou hand vas hou voor jou pa vanaand en soen in die kombuis?
Al kom dit teen 'n prys
Sal dit jou gelukkig maak as ons net kan vergeet wat verkeerd gegaan het en oor begin?
My liefling, My mooi ding
Sal dit jou gelukkig maak as ek n vreemdeling op jou fotos raak en in die skare net weg raak?
Ek sal my woorde sluk
Ek dink dis beter as jy gaan
Al proe dit soms soos gif
Jy's nogals dronk en jy moet gaan slaap
As die mure my toe druk
Ek kry nie asem nie
Want ek skuld jou, jou geluk
Sal dit jou gelukkig maak as ek jou hand vas hou voor jou pa vanaand en soen in die kombuis?
Al kom dit teen 'n prys
Sal dit jou gelukkig maak as ons net kan vergeet wat verkeerd gegaan het en oor begin?
My liefling
My mooi ding
Written by: Jani Greeff, Loki Rothman, Pierre Greeff
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...