制作

出演艺人
Bok van Blerk
Bok van Blerk
声乐
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲
制作和工程
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

[Verse 1]
Kinders gemaak om te sien, nie te hoor
Maar dis nie die waarheid nie, dit is nie so
Sê wat jy binne voel, sê wat jy glo
Moet nooit die geveg teen die wêreld verloor
So sing almal saam en die wêreld sal hoor
[Verse 2]
Hoor ons, hoor ons
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons
Sing hard (Want jy kan)
Hoor hoe mooi (Klink ons saam)
Hoor ons
[Verse 3]
Jy staan in die hoek met 'n vinger op mond
Jou taal en jou vryheid noodlottig gewond
Maar kom ons wees as Afrikaners 'n front
Met oë na die toekoms en voete op grond
Dan skyn jy jou waarheid so sterk soos die son
[Verse 4]
Hoor ons, hoor ons
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons
Sing hard (Want jy kan)
Hoor hoe mooi (Klink ons saam)
[Verse 5]
Hoor ons, hoor ons
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons
Sing hard (Want jy kan)
Hoor hoe mooi (Klink ons saam)
Hoor ons
[Verse 6]
Wees die rede dat môre kom
Maak dit beter vir almal om ons
Hoor hoe eggo die woorde
Hoor hoe antwoord die krans
[Verse 7]
Hoor ons, hoor ons
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons
Sing hard, hoor hoe mooi
[Verse 8]
Hoor ons, hoor ons
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons
Sing hard (Want jy kan)
Hoor hoe mooi (Klink ons saam)
[Verse 9]
Hoor ons, hoor ons
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons
Sing hard (Want jy kan)
Hoor hoe mooi (Klink ons saam)
Hoor ons
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...