音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Ivan Roux
声乐
Denny Lalouette
音乐家
Juan (Floors) Oosthuizen
音乐家
Murray Lubbe
音乐家
作曲和作词
Jay
作曲
Johan Voster
作曲
Sean Else
作曲
制作和工程
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Verse 1]
54 Vyfde straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad, waar jy staan
Waar jy staan by 'n ander man
[Verse 2]
Jy sê jou liefde's nie te koop nie
En jou hart lê steeds by my
Maar ek het nie wat hy het nie
En by hom sal ek jou kry
[Verse 3]
Ek onthou jou nog soos gister
Maar dis als verbrande as
En ek kyk net hoe jy wegwaai
Soos jy vir hom sê kom hou my stywer vas
[Verse 4]
54 Vyfde straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad, waar jy staan
By 'n ander man
[Verse 5]
54 Vyfde straat
Het ek so gewens om aan jou te raak, maar daai draad
Sê dis reeds te laat
[Verse 6]
Jy't gesê ek is 'n dromer
En ek stap die pad alleen
Maar dit alles sou ek opgee
Vir 'n druppel somerreën
[Verse 7]
En na dertig jaar van nou af
Lê jy in sy arms koud
Sou jy vyfde straat ooit afstap
Aan my deur klop vir my vra
"Word saam my oud?"
[Verse 8]
54 Vyfde straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad, waar jy staan
By 'n ander man
[Verse 9]
54 Vyfde straat
Het ek so gewens om aan jou te raak, maar daai draad
Sê dis reeds te laat
[Verse 10]
Jy sê jou liefde's nie te koop nie
En jou hart lê steeds by my
[Verse 11]
54 Vyfde straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad, waar jy staan
By 'n ander man
[Verse 12]
54 Vyfde straat
Het ek so gewens om aan jou te raak, maar daai draad
Sê dis reeds te laat
Maar daai draad
Sê dis reeds te laat
Written by: Jay, Johan Voster, Sean Else


