制作
出演艺人
Bok van Blerk
声乐
作曲和作词
Johan Vorster
作曲
制作和工程
Johan Vorster
制作人
歌词
[Verse 1]
Praat met my oor dit wat saak maak
En los die goed wat jou net kwaad maak
Daar's te veel om aan vas te hou
Maar ek mis vir jou, ja, ek mis vir jou
Die ou klipkerk gebou
[Verse 2]
Praat met my oor naaste liefde
En ek sal leer om te vertrou
Jy was die anker met ons grootword
En ek mis vir jou, ja, ek mis vir jou
My ou klipkerk gebou
[Verse 3]
As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrink
Roep na my, ek ken die antwoord
Daar's 'n plekkie waar jou siel hoort
As die lewe voor jou inloop
Is dit tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou
[Verse 4]
Daar's te veel wat ek nie weet nie
En dalk te min wat ek berou
Ek sal jou naam nooit kan vergeet nie
Want ek mis vir jou, ja, ek mis vir jou
My ou klipkerk gebou
[Verse 5]
As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrink
Roep na my, ek ken die antwoord
Daar's 'n plekkie waar jou siel hoort
As die lewe voor jou inloop
Is dit tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou
Klipkerk gebou
Klipkerk
[Verse 6]
As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrink
Roep na my, ek ken die antwoord
Daar's 'n plekkie waar jou siel hoort
As die lewe voor jou inloop
Is dit tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou
Terug na die ou klipkerk gebou
Written by: Johan Vorster