音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
声乐
作曲和作词
Ewald Coleske
Ewald Coleske
作曲
Riana Nel
Riana Nel
作曲

歌词

[Verse 1]
Ek draai maar om en ek stap maar weg
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
[Verse 2]
Ek byt my lip, probeer die trane terug te sluk
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Maar ek weet, ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou
[Verse 3]
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
[Verse 4]
Ek voel jou hart hier binne my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou gee
[Verse 5]
En met 'n soen geseël in my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou sê
Want ek weet, ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou
[Verse 6]
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
[Verse 7]
As jy geduldig kan wag
Met 'n hart vol van hoop op die waarheid wat ons in bly glo
[Verse 8]
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
En liefde kom net eens in 'n leeftyd
Written by: Ewald Coleske, Johan Vorster, Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...