音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Laurika Rauch
Laurika Rauch
声乐
Don Kelly
Don Kelly
音乐家
Marc Brendon
Marc Brendon
音乐家
作曲和作词
Etienne Steyn
Etienne Steyn
作曲
Kurt Darren
Kurt Darren
作曲
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作词
制作和工程
Laurika Rauch Productions
Laurika Rauch Productions
制作人

歌词

As ek eendag oud is en my lewe herleef
Sal ek terug dink aan tye wat aan môre varkleef
Die minute en ure is in 'n oogwink verby
Elke glimlag en traan is kosbaar vir my
En as ek sou kon terug gaan wat sou ek wou hê?
Wat sou ek verander, wat sou ek wou sê?
Sou die wyshied my uitput of op hande kon dra
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat ek vra?
Want vandag is die môre waaroor gister bekommer
Elke uur word die dromers al stommer en stommer
Die minute en ure is in 'n oogink verby
Elke glimlag en traan is kosbaar vir my
Want as ek eendag oud is, wil ek kan onthou
Die pyn en die lyding, die liefde, die nou
Die lewe se paadjies waar hul ook mag draai
My kleterskool maatjies, wie sou kon raai?
En as dit dan ook tyd word om my kop neer te lê
Sou ek graag wou weet daar is niks meer te sê
Sou die wysheid my uitput of op hande kon dra?
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat ek vra?
Want vandag is die môre waaroor gister bekommer
Elke uur word die dromers al stommer en stommer
Die minute en ure is in 'n oogwink verby
Elke glimlag en traan is kosbaar vir my
Sou die wysheid my uitput of op hande kon dra?
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat ek vra?
As ek eendag oud is
As ek eendag oud is
As ek eendag oud is
As ek regtig oud is
Written by: Etienne Steyn, Johan Oberholzer, Kurt Darren
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...