音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Elvis Blue
声乐
Neil Engel
小号
Matthys Maree
钢琴
Denny Lalouette
低音吉他
Thinus Odendaal
鼓
Hiram Koopman
萨克斯管
作曲和作词
Elvis Blue
作曲
制作和工程
Elvis Blue
制作人
Neil Engel
混音工程师
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
制作人
歌词
Jy vra my hoekom draai die aarde, hoekom is dit so?
Ek sê ek weet nie maar ek weet ons moet dit glo
Die aarde draai
Jy vra my, wat presies is liefde waar kom dit vandaan?
Wie't gedink dis goed dat die liefde moet bestaan?
Was dit maar altyd daar?
Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh, ho
Dis al wat ek weet
Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh, ho
Dis al wat ek weet
Jy vra my, hoekom so bekommerd oor wat more kom?
Blomme groei en voëls vlieg en ons sien weer die son
Hoekom, hoekom bekommer ons?
Dan kyk ek weer na jou
Ek voel weer diep verlange in my weggesteek
Is ek net vlees en bloed of is daar meer wat binne leef? Oh, ho
Jy laat my leef
Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh, ho
Dis al wat ek weet
Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh, ho
Dis al wat ek weet
Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh, ho
Dis al wat ek weet
Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh, ho
Dis al wat ek weet
Written by: Elvis Blue


