制作
出演艺人
Riaan Benadé
声乐
Arnold Coleske
伴唱
Paulo Azevedo
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Devereaux Oosthuizen
钢琴
D. van der Hoven
钢琴
作曲和作词
Riaan Benadé
作曲
制作和工程
Riaan Benadé
制作人
Arnold Coleske
制作人
Paulo Azevedo
制作人
Juan (Floors) Oosthuizen
制作人
歌词
[Verse 1]
Wolke op die horison en ek weet
Hier kom die wind wat my droogte gaan breek
En daar is donderweer
Elke keer as sy in stilte arriveer
[Verse 2]
Sy's sag maar sy trek orals in
Die fynste reën waar my lewe begin
En kyk wat gebeur
Met al my seer as sy in stilte arriveer
[Verse 3]
Keeza, jy
Verraai my as ek vra jy moet bly
Ek probeer die droogte weghou vir nou, vir jou
Ja, wel sy soen soos Keeza
Maar Keeza, niemand soen soos jy
[Verse 4]
Laas somer laas gesien
Elke kleur
Tien keer mooier as die vorige keer en jy
Bly by my
Tot die wind jou kom haal
[Verse 5]
Keeza, jy
Verraai my as ek vra jy moet bly
Ek probeer die droogte weghou vir nou, vir jou
Ja, wel sy soen soos Keeza
Maar Keeza, niemand soen soos jy
[Verse 6]
Sal eendag nog by my bly
Die seisoen wat ek kan hou vir my
Al is die ure kort en die wag so lank
Sal ek vashou tot jy land
[Verse 7]
Keeza, jy
Verraai my as ek vra jy moet bly
Ek probeer die droogte weghou vir nou, vir jou
Ja, wel sy soen soos Keeza
Maar Keeza, niemand soen soos jy
[Verse 8]
Verraai my as ek vra jy moet bly
Ek probeer die droogte weghou vir nou, vir jou
Ja, wel sy soen soos Keeza
Maar Keeza, niemand soen soos jy
Written by: Riaan Benadé

