制作
出演艺人
Rita Li
声乐
Murray Lubbe
伴唱
Denny Lalouette
低音吉他
Leonie Greyling
大提琴
Susan Mouton
大提琴
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Evert van Niekerk
小提琴
Lizelle Le Roux
小提琴
作曲和作词
Dewald Wasserfall
作曲
Devereauc van der Hoven-Oosthuizen
弦乐编曲
D. van der Hoven
编曲
制作和工程
Murray Lubbe
制作人
歌词
Ek onthou die keer toe my hart wou breek
Jy’t al my stukke kom regmaak
My afgestof terwyl alles om my ontplof
En my laat voel dat ek saak maak
Dit laat my wonder
Ons raak nie regtig jonger nie
En ek soek meer en meer van jou
Miskien kan ons net probeer
Inspring al maak dit seer
Want jy trek my in
En ek val vir jou
Ek weet ek moet probeer vergeet van jou
En ek brand op in jou atmosfeer
Maar ek’s so verlief op jou
Verlief op jou
En jy hou my vas
Maar jy maak my vry
Ek weet jy is die beste deel van my
En ek wens jy doen dit weer en weer
Ek’s roekeloos verlief op jou
Nou’s dit jare later
Ons toets nie meer die water nie
En ek wil elke dag op jou
Verlief wees sonder veel probeer
Dis liefde maar ook soveel meer
Want jy trek my in
En ek val vir jou
Ek weet ek moet probeer vergeet van jou
En ek brand op in jou atmosfeer
Maar ek’s so verlief op jou
Verlief op jou
En jy hou my vas
Maar jy maak my vry
Ek weet jy is die beste deel van my
En ek wens jy doen dit weer en weer
Ek’s roekeloos verlief op jou
Elke deel van my bely
Ek is binne jou
Jy’s ‘n deel van my
Waarookal ons eindig
Ek’s joune, jy’s myne
Want jy trek my in
En ek val vir jou
Ek weet ek moet probeer vergeet van jou
En ek brand op in jou atmosfeer
Maar ek’s so verlief op jou
Verlief op jou
En jy hou my vas
Maar jy maak my vry
Ek weet jy is die beste deel van my
En ek wens jy doen dit weer en weer
Ek’s roekeloos verlief op jou
Written by: Dewald Wasserfall