制作
出演艺人
Elvis Blue
声乐
Brendan Ross
萨克斯管
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Arnold Coleske
伴唱
Devereaux Oosthuizen
钢琴
Bezz Roberts
长号
Adam Howard
小号
作曲和作词
Jan Hoogendyk
作曲
Brendan Ross
联合编曲
Juan (Floors) Oosthuizen
联合编曲
制作和工程
Juan (Floors) Oosthuizen
制作人
Arnold Coleske
制作人
Paulo Azevedo
制作人
歌词
Ek wou al alles afbreek wou nuwe dinge bou
My hande het jou laat gaan en jou probeer vas hou
Ek wou met almal baklei
Ek het al gesoek na rus
Ek wil wees soos ‘n lig
Soos lig waar donker is
Maak my soos die horison, 'n toevlug in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan, as storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid as jy voel soos 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Ek was soos 'n droogte, jy was soos die reën
Jy leer my van die waarheid in 'n wêreld vol leuens
Die dors hier binne in my, het so lank gesoek na jou
Toe drink ek van jou water, nou maak my lewe sin
Maak my soos die horison, 'n toevlug in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan, as storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid as jy voel soos 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Maak my soos die horison, 'n toevlug in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan, as storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid as jy voel soos 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Written by: Jan Hoogendyk