音乐视频

Sproetjies
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
演唱
Denny Lalouette
Denny Lalouette
贝司
Arnold Coleske
Arnold Coleske
指挥
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
钢琴
作曲和作词
Sterling Whipple
Sterling Whipple
作曲
制作和工程
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
制作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen En ek sê: "Sproetjies, liefling, daar's 'n reënboog in jou oë Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy wees" Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby En glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn En eendag sien ek sproetjies weer en my oë staar verdwaal Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaan En ek sê: "Sproetjies, liefling, daar's 'n reënboog in jou oë Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy wees Want jy's pragtig, liefling" En sy druk saggies my hand En sê: "Ek wens ek kon my deur jou oë sien" Ek gaan by die skouburg een aand na 'n opvoering kyk En daar dans 'n meisie wat net soos 'n fee prinses lyk Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor En ek sê: "Sproetjies, liefling, daar's 'n reënboog in jou oë Onthou jy nog die parkie En die trane in jou oë? Sproetjies jy's pragtig" En ek hou haar teen my vas Sy sê: "Ek wens ek kon my deur jou oë sien"
Writer(s): Sterling Whipple Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out