音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Leah
Leah
声乐
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
伴唱
Roux Cloete
Roux Cloete
伴唱
Raymond Green
Raymond Green
吉他
作曲和作词
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
作曲
Roux Cloete
Roux Cloete
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

[Verse 1]
Die karre word gepak
Die manne vat hout en 'n vleisbak
Ek maak paptert en braaibroodjies, ons is op pad
[Verse 2]
Die vuurtjie word gepak
Ons gaan kuier tot die son sak
Gooi 'n ietsie op die mense wat ons mis saam met die mense wat saak maak
[PreChorus]
Hulle sê die liefde is nie 'n gevoel nie
Oh, maar dit wat ek nou voel het ek so lief
[Chorus]
Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JBL blêr, lê môre nog vêr
Sit jou move aan, move saam
Die kuier sit die move aan, move aan
As ons two-step op die stoep en dinge loop oop
Ek sit my move aan, move saam
So, kom en sit jou move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan
[Verse 3]
Wat gaan ons aantrek
Na die braai van die eeu?
Sommer kortbroek en plakke
Ek's kort op jou hakke
Wees wakker
[Verse 4]
So, skink vir ons 'n glasie
En kom ons vier hierdie nasie
Op die hier en die nou
Vanaand sal ons onthou vir die boeke
[PreChorus]
Hulle sê die liefde is nie 'n gevoel nie
Oh, maar dit wat ek nou voel het ek so lief
[Chorus]
Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JBL blêr, lê môre nog vêr
Sit jou move aan, move saam
Die kuier sit die move aan, move aan
As ons two-step op die stoep en dinge loop oop
Ek sit my move aan, move saam
So kom en sit jou move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan
[Verse 5]
Move aan, move aan
Move aan, move saam
Move aan, move aan
Move aan, move saam
Jy kom en sit jou move aan
[Bridge]
Dit voel alweer soos skaaptjop, lekker pot, gatskop, opskop
Voel hoe vat die aand jou
Dit voel alweer soos vastrap, mieliepap, Klipwerf in my erf
Voel hoe vat die aand jou
Voel hoe vat die aand jou
[Chorus]
Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JBL blêr, lê môre nog vêr
Sit jou move aan, move saam
Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JBL blêr, lê môre nog vêr
Sit jou move aan, move saam
Die kuier sit die move aan, move aan
As ons two-step op die stoep en dinge loop oop
Ek sit my move aan, move saam
So, kom en sit jou move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan, move aan
[Verse 6]
Move aan, move saam
Move aan, move aan
Move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan
Written by: Dirk van Niekerk, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...