音乐视频

Leah - Volmaan (Live at Precision Studios / 2020)
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Leah
Leah
伴唱
Danny Smoke
Danny Smoke
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Johan Vorster
Johan Vorster
伴唱
作曲和作词
Johan Vorster
Johan Vorster
作曲
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
制作和工程
Danny Smoke
Danny Smoke
制作人

歌词

Ek was gevind maar verlore Ek was al hier van tevore & dit speel weer voor my af & ek weet hoe dit gaan eindig vanaand jy kan maar weet daars geen woorde al die praat is nou verbore hou my vas & trek my nader eerder nou as bietjie later vanaand is dit die vol maan wat my so omkant vang is dit die stille nag wat soos soenne val gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le is dit die aan hou hoop wat so om ons loop is dit die stad se raas wat ons mis vanaand gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le dit verskyn uit die nerens dis nou dit kom van erens dis 'n wete met 'n verskil dis 'n wil jou nooit weer los nie gevoel is dit die vol maan wat my so omkant vang is dit die stille nag wat soos soenne val gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le is dit die aan hou hoop wat om ons loop is dit die stad se raas wat ons mis vanaand gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le & dit maak nie regtig sin nie weet nie waar om te begin hoe ek voel oor jou is ons liefde net 'n oomblik wat sal ophou in 'n oogwink as ek praat met jou is dit die vol maan wat my so omkant vang is dit die stille nag wat soos soenne val gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le is dit die aan hou hoop wat so om ons loop is dit die stad se raas wat ons mis vanaand gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out