album cover
Wegloop
7,059
Afrikaans
Wegloop 由 WM South Africa 于 2020年10月9日 发行,作为专辑“Wegloop - Single”的一部分。
album cover
发行日期2020年10月9日
唱片公司WM South Africa
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量
BPM

音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
声乐, 伴唱
Karen Zoid
Karen Zoid
伴唱
Theo Crous
Theo Crous
伴唱, 键盘
Schalk Van Der Merwe
Schalk Van Der Merwe
贝斯
Darren Petersen
Darren Petersen
Henry Steele
Henry Steele
吉他
Kyle Petersen
Kyle Petersen
键盘
作曲和作词
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
作曲家, 作词
Karen Zoid
Karen Zoid
作曲家, 作词
制作和工程
Theo Crous
Theo Crous
制作人
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
声乐制作人

歌词

Hoekom sal ek wegloop
Uit hierdie straat van hoop?
Ek weet mos wie ek is
Ek kyk weer hoe die wind waai
Deur jou hare en ek raai
Dit gaan weer reën
Jy laat my vry voel
Ek het geen twyfel
Aan die dieptes binne jou
Jy laat die kind in my onthou
Ek is 'n kind om jou
Vir altyd ek en jy
Hoekom sal ek wegloop
Van 'n man kaal en gestroop?
Ek weet mos wie jy is
Ek kyk weer hoe die wind waai
Deur jou hare en ek raai
Ek is geseën
Laat die ligte maar aangaan
Ek ken mos ons straatnaam
Ek weet mos wie ons is
En as die honde begin blaf
Sal ek by jou staan, love
En jy sal staan by my
Hoekom sal ek wegloop
Uit hierdie straat van hoop?
Ek weet mos wie ons is
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Hoekom sal ek wegloop
Uit hierdie straat van hoop?
Ek weet mos wie ek is
Written by: Karen Zoid, Karlien Van Jaarsveld
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...