音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Louw van den Heever
领唱
Johan Rautenbach
吉他
Rian Swanepoel
伴唱
作曲和作词
Louw van den Heever
词曲作者
Henre Masser
词曲作者
Johan Rautenbach
编曲
制作和工程
Johan Rautenbach
制作人
Rogan Kelsey
母带工程师
歌词
Ek voel jou nood
In die Weste,
En die droogte
Kraak jou lande
Sal dit ooit weer reg kan kom?
Is die vraag wat ek vra…
Die vraag wat jy vra…
Wat jy vra…
Mag dit reën waar jou beeste wei
Daar onder in jou droë kontrei
Hou moed my vriend
Die reën sal weer val
Mag die son oor jou lande skyn
En jou hart se seer oornag verdwyn
Hou moed my vriend
Die reën sal weer val
Dis nie hoe jy val nie…
Maar hoe jy opstaan
‘n genade boer weet
Waar kom sy hulp vandaan
En sal hy jou op jou hande dra
En op sy knieë die liewe Vader vra..
Vir hom vra… in hoop se naam
Mag dit reën waar jou beeste wei
Daar onder in jou droë kontrei
Hou moed my vriend
Die reën sal weer val
Mag die son oor jou lande skyn
En jou hart se seer oornag verdwyn
Hou moed my vriend
Die reën sal weer val
Mag dit reën waar jou beeste wei
Daar onder in jou droë kontrei
Hou moed my vriend
Die reën sal weer val
Mag die son oor jou lande skyn
En jou hart se seer oornag verdwyn
Hou moed my vriend
Die reën sal weer val
Hou moed my vriend
Die reen sal weer val
Hou moed my vriend
Die reen sal weer val
Written by: Henre Masser, Louw van den Heever