音乐视频

Posduif - Stellenbosch Somersaand (Amptelike Liriekvideo)
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Posduif
Posduif
表演者
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
电吉他
James Boland
James Boland
主唱
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
伴唱
Amiel Gopal
Amiel Gopal
低音吉他
Sheldon Sham
Sheldon Sham
萨克斯管
Raymond Green
Raymond Green
电吉他
Jason Boland
Jason Boland
演唱
作曲和作词
James Boland
James Boland
词曲作者
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
词曲作者
Nathan Woodman
Nathan Woodman
词曲作者
制作和工程
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
制作人

歌词

Hy het sy hart gelos in n Stellenbosch somersaand Dit was die wyn, die ligte, musiek, mense op straat Daar was 'n kans om te dans met daai blou oog girl van Harmonie Daai Stellenbosch somersaand Voor ek vra sien ek hy move op haar maar, maar hy moenie Daai Stellenbosch somersaand Skree uit, dis die begin Dis nou die tyd, dis nou die tyd, asem in Verwyd, sal jou nêrens bring Nou skud dit af, nou skud dit af, geen gewin Bereid om te sing Die melodie, melodie, skryf jou lewe in Die melodie, melodie, skryf jou lewe in Die Stellenbosch aand se soen was Hanepoort soet Dit was die hemel en berge wat in die wingerd ontmoet Daar was 'n kans om te dans met daai blou oog girl van Harmonie Daai Stellenbosch somersaand Voor ek vra sien ek hy move op haar maar, maar hy moenie Daai Stellenbosch somersaand Skree uit, dis die begin Dis nou die tyd, dis nou die tyd, asem in Verwyd, sal jou nêrens bring Nou skud dit af, nou skud dit af, geen gewin Bereid om te sing Die melodie, melodie, skryf jou lewe in Die melodie, melodie, skryf jou lewe in Daar was 'n kans om te dans met daai blou oog girl van Harmonie Daai Stellenbosch somersaand Voor ek vra sien ek hy move op haar maar, maar hy moenie Daai Stellenbosch somersaand Sy gee hom koue skouer en daai blou oë gee my vertroue Daai Stellenbosch somersaand Ek staan verstom toe sy van hom weg kom en trek aan my moue Daai Stellenbosch somersaand Skree uit, dis die begin Dis nou die tyd, dis nou die tyd, asem in Verwyd, sal jou nêrens bring Nou skud dit af, nou skud dit af, geen gewin Bereid om te sing Die melodie, melodie, skryf jou lewe in Die melodie, melodie, skryf jou lewe in
Writer(s): James Boland, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out