制作
作曲和作词
Pierre Greeff
词曲作者
Hunter Kennedy
词曲作者
Frederick den Hartog
词曲作者
歌词
[Verse 1]
Ek voel so goed dit pyn
Wie gaan nou huis toe ry?
Om te gaan slaap is lame
Nou-nou huis toe gaan tyd
[Verse 2]
En wat verstaan jy nie?
Dis wêreld oorlog drie
Daar's dalk nie môre nie
Gaan ons mekaar weer sien?
[Verse 3]
Ons is beter saam
Elke kans wat ek kry
En ek is bly jy verstaan nog in vandag se tyd
[Verse 4]
Sit dit hard, sit dit harder, maksimum volume
Verdrink in die geraas, blameer dit op jou vriende
Slegte gewoontes, beter melodieë
Verdrink in die geraas, blameer dit op jou vriende, hey
Dit voel so goed dit pyn, hey
Jy staan net daar en kyk
[Verse 5]
Die Biere is op my en jy's al wie ek wil wees
Ek rook en ek dink ek wil stadiger beweeg
Ek's net 'n kind wat nog altyd net 'n cowboy wou wees
Nou's ek in die pad iemand anders se probleem
[Verse 6]
Gevoelloos en vermom, oordramaties agterom
Gee die hemel bietjie hel en ek sal jou nog vertel
Jy't my eerste gebreek en dit maak nog bietjie seer
So ek lag nou huil later in my karate water
[Verse 7]
Ons is beter saam
Elke kans wat ek kry
En ek is bly jy verstaan nog in vandag se tyd
[Verse 8]
Sit dit hard, sit dit harder, maksimum volume
Verdrink in die geraas, blameer dit op jou vriende
Slegte gewoontes, beter melodieë
Verdrink in die geraas, blameer dit op jou vriende, hey
Dit voel so goed dit pyn, hey
Jy staan net daar en kyk
[Verse 9]
(Ooh) Ons is beter saam
(Ooh) Elke kans wat ek kry
(Ooh) Ek is bly jy verstaan nog in vandag se tyd
[Verse 10]
Sit dit hard, sit dit harder, maksimum volume, hey
Sit dit harder, maksimum volume, hey
Ek voel so goed dit pyn
Written by: Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff