制作
出演艺人
Vanilla
表演者
作曲和作词
Francois Keyser
作曲
Jaen-Pierre Dowling
作曲
Tyan Odendal
作曲
Xander Stander
作曲
Adolf Vorster
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
制作人
歌词
Ry deur die aand
Onder die maan
My vriende saam
Kom vroeg daar aan
Ons laat die vure brand, naweek ek kom vir jou
’n Koue in my hand (uh)
Daar vat hy nou, die vibe het klaar besluit
Ons loop eers môre hier uit
Dinge ruk nou lekker handuit (ooh ooh)
’n Party breek uit (ooh ooh)
So laat dit jou byt (ooh ooh)
Skiet uit die heup uit (ooh ooh)
Handuit, handuit
Breek uit, steek uit
Handuit, handuit
Breek uit, steek uit
Regdeur die aand
Onder die maan
Ek het ’n plan
Wat is jou naam
Diep in die duine, whisky aan my kant
Ek lees die seine, en ek vat jou hand
Daar raak jy myne, ’n warm somersaand
Dinge ruk nou lekker handuit (ooh ooh)
’n Party breek uit (ooh ooh)
So laat dit jou byt (ooh ooh)
Skiet uit die heup uit (ooh ooh)
Handuit, handuit
Breek uit, steek uit
Handuit, handuit
Breek uit, steek uit
Dinge ruk nou lekker handuit (ooh ooh)
’n Party breek uit (ooh ooh)
So laat dit jou byt (ooh ooh)
Skiet uit die heup uit (ooh ooh)
Handuit, handuit
Breek uit, steek uit
Handuit, handuit
Breek uit, steek uit
Dinge ruk nou lekker handuit
Written by: Adolf Vorster, Francois Keyser, Jaen-Pierre Dowling, Tyan Odendal, Xander Stander