制作

作曲和作词
Pieter Werner van der Hoven
Pieter Werner van der Hoven
词曲作者
Charite
Charite
词曲作者
制作和工程
Joshua Oosthuizen
Joshua Oosthuizen
制作人

歌词

As die bankie vol is
Vind 'n rusplekkie teen 'n rots wat lugweerkaatsing verstaan
Neem my terug na die blink ink kastele van die maan
Die ruglening rotse kan jou met suurlemoen mojitos masjeer
En as jy uitpaseer met 'n onbekende span
Gee en neem ewe veel
Die water tokkel en die grassies speel klarinet
In die briesie van verlange my kind
Gooi 'n hoppende klippie op die magtige beskeie oppervlak
Kyk altyd in jou blindekol 
Al het jy perforale visie verloor
En as jy alleen voel
Stap verder
Tot 'n plek van eweredige eenvoud
Waar jy skrik wanbalanse kan verstaan
Neem my terug na die blink ink kastele van die maan
Neem my terug na die blink ink kastele van die maan
Neem my terug na die blink ink kastele van die maan
Neem my terug
Written by: Charite, Pieter Werner van der Hoven
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...