制作

出演艺人
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
领唱
Georic Lomas
Georic Lomas
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
键盘
Arnold Coleske
Arnold Coleske
伴唱
作曲和作词
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
词曲作者
Georic Lomas
Georic Lomas
词曲作者
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
词曲作者
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
词曲作者
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
编曲
制作和工程
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
制作人
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
制作人

歌词

Het niks geweet nie
Kon dit nie hoor nie
Het niks verstaan nie
Kon dit nie praat nie
Toe vind ek myself
Ek was toe net elf
Wind deur my hare
Ons op die perde
Praat oor ons harte
Dis net genade
Toe vind ek my held
En daar's geen meer geweld
As jy praat
Sê dit in die taal van jou hart
Ekke sal verstaan
Want dit is my hart
Jou hart
Kom sing kliphard
En saam sal ons dans
In Afrikaans
Trêk nader mense
Haal weg die grense
Hou hierdie hand vas
My grooste wens was
Om saam te kan staan
Deur sonskyn en maan
As jy praat
Sê dit in die taal van jou hart
Ekke sal verstaan
Want dit is my hart
Jou hart
Kom sing kliphard
En saam sal ons dans
As jy praat
Hoef jy nooit teveel te sê
Ek sal jou verstaan
Want dit is my hart
Jou hart
Kom sing kliphard
En saam sal ons dans
In Afrikaans
Ek hoor 'n roep, hy kom nader
Ek hoor hom duidelik
Ek sien 'n reënboog
En ons weet dis nie net tydelik
Dis een of die ander
Hoekom vat ons nie maar net hande
Want so baie goed kom dan van dit
Vat net al die sleg en verbrand dit
Dis hoe ons vrede kan maak
Gee julle hart as jy praat
As jy praat
Sê dit in die taal van jou hart
Ekke sal verstaan
Want dit is my hart
Jou hart
Kom sing kliphard
En saam sal ons staan
As jy praat
Hoef jy nooit teveel te sê
Ek sal jou verstaan
Want dit is my hart
Jou hart
Kom sing kliphard
En saam sal ons staan
In Afrikaans
Written by: Dodo Nyoka, Georic Lomas, Johan Oberholzer, Paulo Azevedo
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...