制作

出演艺人
Samantha Leonard
Samantha Leonard
领唱
Danny Smoke
Danny Smoke
伴唱
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
词曲作者
Danny Smoke
Danny Smoke
编曲
制作和工程
Danny Smoke
Danny Smoke
制作人
Arnold Coleske
Arnold Coleske
制作人
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
制作人

歌词

Hart klop vinniger, as ek jou sien
Verander al my donker in ’n lig
Hoe jy dit doen weet ekke nie
Jy vat die hele wêreld se gewig van my skouers af
Dis vir jou ’n straf en ekke weet dit
Maar jy bly gee dit
Hart klop vinniger as ek jou sien
Jy is die meeste sal altyd wees dis
Hoe jy my elke dag weer kies
Ek was gebreek en jy’t dit geweet maar
Jy was nogsteeds vir my lief net lief
En jy sal my nooit verloor bedoel my woorde
Ekke is net joune helemal
Totaal en al
Jy sien iets in my wat ek nie sien
Ek wens ek het geweet wat dit kon wees
Kry nie die regte woorde nie
Maar dit is ’n vereiste nie ’n keuse
Jy is nie net 'n liefde nie
Jy is my mens, jy is elke wens, jy
Sien iets in my wat ek nie sien
Jy is die meeste sal altyd wees dis
Hoe jy my elke dag weer kies
Ek was gebreek en jy’t dit geweet maar
Jy was nogsteeds vir my net lief
En jy sal my nooit verloor bedoel my woorde
Ekke is net joune helemal
Totaal en al ooh
Totaal en al oh-ooh
Totaal en al
Jy is die meeste sal altyd wees dis
Hoe jy my elke dag weer kies
Jy is die meeste sal altyd wees dis
Hoe jy my elke dag weer kies
Ek was gebreek en jy't dit geweet maar
Jy was nogsteeds vir my net lief
En jy sal my nooit verloor bedoel my woorde
Ekke is net joune helemal
Totaal en al
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...