音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Gabi Swanepoel
领唱
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
Theo Klassen
贝斯
Gerrit Koorsen
大提琴
David Klassen
鼓
Barthlo Visagie
电吉他
Curt Petrus
键盘
Ashley Lineker
小提琴
Hana Yim-Wahl
小提琴
作曲和作词
Jako Meyer
词曲作者
Johan Viljoen
词曲作者
Juan (Floors) Oosthuizen
编曲
制作和工程
Juan (Floors) Oosthuizen
制作人
Murray Lubbe
混音工程师
Devereaux Oosthuizen
制作人
歌词
Dadada, lalala, dododododo, dadadada, dadada
Die koudste winter is verby
‘n Reguit lyn en ek begryp
Dronk Drommedaris guur alleen
Die strand is leeg maar ek probeer
En dit breek my want ek weet
My hande sal eendag ook moet vergeet
Die branders slaan heen en weer
En dit breek my want ek weet
My hande sal eendag ook moet vergeet
Hoe dit was om by jou te wees
Om joune te wees
Die rou brand diep soos die musiek
‘n Tjello en ‘n trekklavier
‘n Heilige Simfonie en jy soen my nek
Dryf jy oor die water maar ek sien jou nie
En dit breek my want ek weet
My hande sal eendag ook moet vergeet
Die branders slaan heen en weer
En dit breek my want ek weet
My hande sal eendag ook moet vergeet
Hoe dit was om by jou te wees
Om joune te wees
Om joune te wees
Lalalala, lalala
Written by: Jako Meyer, Johan Viljoen