album cover
Sonneblom
7
Pop
Sonneblom 由 Jaid River Music 于 2023年2月17日 发行,作为专辑“Verlanger”的一部分。
album cover
专辑Verlanger
发行日期2023年2月17日
唱片公司Jaid River Music
语言English
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量
BPM

音乐视频

音乐视频

制作

作曲和作词
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
词曲作者

歌词

Dit was genoeg gewees om die jare om te droom
Daar was stêrre in ons oë
Ek onthou die somers aande sonder woorde in die veld
Het jy nog n bietjie van daai vrede oor
Oh ohhh
Tyd gaan verby
My gedagtes martel my
Oh oh waar is jy?
Ek wens ek kan jou van my hoop vertel
Ek verlang na die hardloop deur die veld
Is jou hart nogsteeds gebreek?
As jy voel die seer raak te veel
Kom los n sonneblom by my deur
Vreemdeling langs die pad flits verby
n Stukkie van jou wese spook by my
Ek bly vra en ek bly wonder oor die plek waar ek hoort
Los vir my n bietjie van jou vrede oor
Vat my terug na waar liefde alles was
Tyd gaan verby
My gedagtes martel my
Oh oh waar is jy?
Ek wens ek kon jou van my hoop vertel
Ek verlang na die hardloop deur die veld
Is jou hart nogsteeds gebreek?
Oh oh oh
Tyd gaan verby
My gedagtes martel my
Oh oh waar is jy?
Ek wens ek kon jou van my hoop vertel
Ek verlang na die hardloop deur die veld
Is jou hart nogsteeds gebreek
As jy voel die seer raak te veel
Kom los n sonneblom by my deur
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...