制作
出演艺人
Karen Zoid
表演者
Tim Theron
表演者
Lukas De Beer
低音吉他
Helmut Meijer
键盘
Sven Blumer
电吉他
Theo Crous
电吉他
Vinnie Henrico
鼓
Lynette De Jager
小提琴
作曲和作词
Karen Zoid
词曲作者
Tim Theron
词曲作者
Lukas De Beer
词曲作者
Helmut Meijer
词曲作者
制作和工程
Theo Crous
制作人
歌词
Genoeg vir jou
Storms in jou hart
Weerlig in jou oë
Maar jy is die waarheid
Waarin ek kan glo
Skadus teen die muur
Gedigte val van bo
Ek sal die donker wegjaag
Met die son van die karoo
Is hierdie liefde
‘n Rots waarop op ons staan
Of is dit branders
Wat rotse sal verslaan
Ek het ophou twyfel
Ek het geweet ek sou
Myself weer vind
My kop verloor
My hart verloor
Op jou
Is hierdie liefde, want dit voel soos ‘n droom?
Deurmekaar, perfek, water skoon
Ons het ophou hardloop en nou is ons vry
Jy laat my wees waar ek wil en daarom sal ek bly
Written by: Helmut Meijer, Karen Zoid, Lukas De Beer, Tim Theron

