音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Elizma Theron
声乐
Robin Kielly
键盘
Raymond Green
吉他
Stephan van Huyssteen
伴唱
作曲和作词
Elizma Theron
作词
Brendan Peyper
作曲
Don Kelly
作词
制作和工程
Robin Kielly
制作人
歌词
Jy's 'n man so na my hart
Liefie lyf
Jy weet wat jy doen aan my
Kom sit hier styf teen my dan vertel ek jou my geheim
Ek like jou baard
Al maak jy my soms so kwaad
Maar met daai twee oë van jou
Vergewe ek jou te gou
Veral as jy my aan die hand vat
My uit die dorp vat
Tot daar waar die grondpad
Ons lei tot waar die sonsak en jy soen my
Onder die boom waar ek en jy saam kon droom
Eendag as ons groot is
Weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
Weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
My teddiebeer
Jy hou my op die regte pad
Voor ek kan keer is my twee voete op die liefdes pad
Ek like jou stout
Ek dink nie daar is iets mee fout
Met daai twee dimpels van jou
Vertrou ek jou te gou
Veral as jy my aan die hand vat
My uit die dorp vat
Tot daar waar die grondpad
Ons lei tot waar die sonsak en jy soen my
Onder die boom waar ek en jy saam kon droom
Eendag as ons groot is
Weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
Weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
‘n Man so na my hart
Veral as jy my aan die hand vat
My uit die dorp vat
Tot daar waar die grondpad
Ons lei tot waar die sonsak en jy soen my
Onder die boom waar ek en jy saam kon droom
Eendag as ons groot is
Weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
Weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
Vat, my uit die dorp vat
Tot daar waar die grondpad
Ons lei tot waar die sonsak en jy soen my
Onder die boom waar ek en jy saam kon droom
Eendag as ons groot is
Weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
Sê my, weet jy wat?
Jy’s ‘n man so na my hart
Written by: Brendan Peyper, Don Kelly, Elizma Theron