Simoné Roets 的热门歌曲
类似歌曲
制作
出演艺人
Simoné Roets
表演者
作曲和作词
Simoné Roets
词曲作者
Jattie De Beer
词曲作者
制作和工程
Jattie De Beer
制作人
歌词
Kom ons wees eerlik
Die lewe gaan seermaak
Dis so normaal soos asemhaal
Jy't gedink jy het vrede
Toe val die lewe jou in die rede
Gewonder hoe ver jy nog moet val
Is geluk dan net vir eendag, as lig breek deur jou reëndag,
As elke klein probleem kan verdwyn?
Maar eendag kom ook nooit nie, jy voel nie meer daar's hoop nie
Dalk is daar 'n ander manier
Sing as jy voel of die wêreld eindig
Jy kan lag in die doodsvalleie
Die lig sal kom as ons net dans, dans in die donker
Moenie nou jou hart prysgee nie
Selfs die nag kan jou lig nie steel nie
Dit lewe diep in jou so dans, dans in die donker
Iets moet verander
Sit een voet voor die ander
As jy deur hel gaan hou aan gaan
Want kyk die wêreld wag daar buite
'N Reënboog anderkant jou ruite
Al wat ons het is wat ons daarvaan maak
Sing as jy voel of die wêreld eindig
Jy kan lag in die doodsvalleie
Die lig sal kom as ons net dans, dans in die donker
Moenie nou jou hart prysgee nie
Selfs die nag kan jou lig steel nie
Dit lewe diep in jou so dans, dans in die donker
Is geluk dan net vir eendag as lig breek deur jou reëndag,
As elke klein probleem kan verdwyn?
Maar eendag kom ook nooit nie, jy voel nie meer daar's hoop nie
Dalk is daar 'n ander manier
Sing as jy voel of die wêreld eindig
Jy kan lag in die doodsvalleie
Die lig sal kom as ons net dans, dans in die donker
Moenie nou jou hart prysgee nie
Selfs die nag kan jou lig steel nie
Dit lewe diep in jou so dans, dans in die donker
Writer(s): Jattie De Beer, Simoné Roets
Lyrics powered by www.musixmatch.com