制作

出演艺人
Francois van Coke
Francois van Coke
表演者
Tasché
Tasché
表演者
作曲和作词
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
词曲作者
Tasché Susanne Burger
Tasché Susanne Burger
词曲作者
Richard Kyle Onraet
Richard Kyle Onraet
词曲作者
制作和工程
Dane Taylor
Dane Taylor
混音工程师
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
母带工程师
Richard Kyle Onraet
Richard Kyle Onraet
制作人

歌词

[Verse 1]
'n Wilde wêreld, 'n wilde land
‘n Wilde taal wat my wilde vriende praat
Hoe kosbaar die lewe, hoe fucked-up die dood
Hoe per ongeluk ons gebore word
[Verse 2]
Ek gaan jou mis as ek weg is
En die swembad sal my roep
Die voordeur sal homself sluit
Jy alleen in die gang
Soos die eerste keer
Skaam deur die voorportaal
[Verse 3]
Ek gaan jou mis as ek weg is
En die braaiplek sal my onthou
Die garage sal self toegaan
Die wind word nou aircon
Sing as jy nog kan
Voor dit te laat is
[Verse 4]
Voel as jy wen, voel as jy verloor
Voel tot hul jou stem oor die heelal hoor
Speel vir dié wat jou lief, speel vir dié wat haat
Speel tot jy nie meer kan praat
[Verse 5]
Ek gaan jou mis as ek weg is
En die swembad sal my roep
Die voordeur sal homself sluit
Jy alleen in die gang
Soos die eerste keer
Skaam deur die voorportaal
[Verse 6]
Ek gaan jou mis as ek weg is
En die braaiplek sal my onthou
Die garage sal self toegaan
Die wind word nou aircon
Sing as jy nog kan
Sing as jy nog kan
[Verse 7]
Die verkeer
Saam op hierdie bal
Sweef deur die atmosfeer
Deur die loop van ‘n geweer
Ons hardloop in sirkels rond
Hardloop weg rond en bont
Bang, moeg en deurmekaar
Wees net goed vir mekaar
Voor dit te laat is
[Verse 8]
Ek gaan jou mis as ek weg is
En die swembad sal my roep
Die voordeur sal homself sluit
Jy alleen in die gang
Soos die eerste keer
Skaam deur die voorportaal
[Verse 9]
Ek gaan jou mis as ek weg is
En die braaiplek sal my onthou
Die garage sal self toegaan
Die wind word nou aircon
Sing as jy nog kan
Sing as jy nog kan, ooh-ooh
Written by: Francois Badenhorst, Richard Kyle Onraet, Tasché Susanne Burger
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...