album cover
Breek
album cover
Breek 由 VCK Music 于 2025年3月20日 发行,作为专辑“Die Ruimte”的一部分。
Released2025年3月20日
唱片公司VCK Music
BPM136
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量

歌词

[Verse 1]
Ek pas nie in nie
Ek is 'n misfit
Hoe't ek hier opgeëindig?
Sfeer in 'n vierkantige boks
[Verse 2]
Ek pas nie in nie
Ek is 'n misfit
Hoe't ek hier opgeëindig?
Sfeer in 'n vierkantige boks
[PreChorus]
Ek is nie goed genoeg nie
Ek is nie sterk genoeg nie
[Chorus]
Breek
Breek
[Verse 3]
Bang vir grootmense
Speel toneel verby die verdediging
Oorgelaai om die verkeerde ding te doen
Sukkel om instink te vertrou
[Verse 4]
Bang vir grootmense
Speel toneel verby die verdediging
Oorgelaai om die verkeerde ding te doen
Sukkel om instink te vertrou
[PreChorus]
Ek is nie goed genoeg nie
Ek is nie sterk genoeg nie
[Chorus]
Breek
Breek
[Verse 5]
Laaste toespraak
Strooi die as
Ah-ah-ah-ah
Daar's 'n gat waar my gees was
[Bridge]
Ons is gebreek
Ek is nie sterk genoeg nie
Ons is gebreek
Ek is nie sterk genoeg nie
Ons is gebreek
Ek is nie sterk genoeg nie
Ons is gebreek
Ek is nie sterk genoeg nie
Ons is gebreek
Written by: Francois Badenhorst, Theo Crous
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...