制作

出演艺人
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
声乐
Burger Le Roux
Burger Le Roux
伴唱
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
键盘
Joshua Oosthuizen
Joshua Oosthuizen
吉他
作曲和作词
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
词曲作者
Burger Le Roux
Burger Le Roux
词曲作者
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
词曲作者
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
制作人

歌词

[Verse 1]
Ek sit en wag al vir die hele week, oh-oh-oh
Lus om die voelers bietjie uit te steek
Ja, ons wil lekkerkry
Dam toe ry
'n Sakkie Charka, pakkie blits my nou
[Verse 2]
'n Naweek lyfie sal darem lekker wees, oh-oh-oh
Ek brand tog vir n warm dans of twee
Jy weet ek kan nie meer
Niks gaan my keer
'n Skoffel om die kole nou nou nou
[Chorus]
Gee my 'n Charka-braai en laat die tjoppies loop
'n Lekker glas vol ys die doppies loop soos stroop
Dans met 'n lekker girl, staan nie 'n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
[Verse 3]
'n Ekstra sak of twee op pad na jou, oh-oh-oh
‘n Boereworsie op die kole gou
Steek 'n vuurtjie aan
Sit doef doef aan
Ons gooi ‘n bring en braai alweer my ou
[Verse 4]
Ons moet nou dorp toe ons gaan trap-kap vat
Ons ruk die party in ‘n ander rat
Daars ‘n lekker lyf
Met my naam opgeskryf
'n Skoffel op die kole nou nou nou
[Chorus]
Gee my 'n Charka-braai en laat die tjoppies loop
'n Lekker glas vol ys die doppies loop soos stroop
Dans met 'n lekker girl, staan nie 'n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
[Verse 5]
Een Charka, twee Charka, Charka my nou (Dan gaan ons)
Drie branna, vier branna, voel jy hom nou (So loop hy)
Vyf charka, ses Charka, Charka my gou
Vanaand Charka charka ons die woonbuurt flou
[Chorus]
Gee my 'n Charka-braai en laat die tjoppies loop
'n Lekker glas vol ys die doppies loop soos stroop
Dans met 'n lekker girl, staan nie 'n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
[Chorus]
Ooh gee my 'n Charka-braai en laat die tjoppies loop
'n Lekker glas vol ys die doppies loop soos stroop
Dans met 'n lekker girl, staan nie 'n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
[Verse 6]
Een Charka, twee Charka, Charka my nou
Drie branna, vier branna, voel jy hom nou
Vyf charka, ses Charka, Charka my gou
Kom Charka saam jy weet jy wil
Kom Charka saam jy weet jy wil
Written by: Armand Hofmeyr, Burger Le Roux, Dirk van Niekerk
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...