制作

出演艺人
Appel
Appel
表演者
Barto
Barto
表演者
Bernice West
Bernice West
表演者
Brendan Peyper
Brendan Peyper
表演者
Christia Visser
Christia Visser
表演者
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
表演者
Elandré
Elandré
表演者
Eloff
Eloff
表演者
Juan Boucher
Juan Boucher
表演者
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
表演者
Kurt Darren
Kurt Darren
表演者
Nicholis Louw
Nicholis Louw
表演者
Leah
Leah
表演者
Reën
Reën
表演者
Refentse
Refentse
表演者
作曲和作词
Barto
Barto
作曲
Brendan Peyper
Brendan Peyper
作曲
Christia Visser
Christia Visser
作曲
Juan Boucher
Juan Boucher
作曲
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
作曲
Kurt Darren
Kurt Darren
作词
Reën
Reën
作曲
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
作曲
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
作曲
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
Dan Balan
Dan Balan
作曲
Don Kelly
Don Kelly
作词
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
作曲
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
作曲
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
作曲
Johan Vorster
Johan Vorster
作曲
Adolf Vorster
Adolf Vorster
作曲
Hugo Ludik
Hugo Ludik
作曲
Niel Schoombee
Niel Schoombee
作词
Richann Brüssow
Richann Brüssow
作曲
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
作曲
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

[Verse 1]
Daar’s 'n dag en 'n plek
Waar iemand oor jou pad sal loop
Jy is die enigste jy is die hoop dis hoekom jy weet
Dit nooit sal werk met iemand anders nie
[Verse 2]
Jy's die rigting, jy's 'n droom
Net 'n druppel in 'n water stroom
Kom trek die lyn waar jou lyf aan hierdie kussings raak
Ons raak dieper as die diepste blou en dis alles oor jou
[Verse 3]
Ons word een in siel en gees
En dis daar waar ons wil wees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees
[Verse 4]
Ons word een een in nou en een in gees
Een in jou en een in vlees
Ek’s gemaak om vir jou lief te wees
[Verse 5]
Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
[Verse 6]
17 shots, ooh nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie
17 shots, ooh om en om en om die rondte is weer op my
Slaan hom weg slaan hom weg
Gooi hom terug gooi hom terug
Laat hy val cheers vir eers
Drink drink drink drink 17 shots
[Verse 7]
Die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
Die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
Dit is my koppie, dit is my lyfie, dit is my voete doen dit lyfie, doen dit
Dit is my koppie, dit is my lyfie, dit is my voete doen dit lyfie, doen dit
[Verse 8]
Die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
Die Here het my mooi gemaak
Hy het my baie baie mooi gemaak
Die Here het my mooi gemaak
[Verse 9]
Wat is die lekkerste ding om te doen?
Wat is dan beter, beter as soen?
Wat is daai ding wat ons jaag, en waarna ons smag?
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere a-a-a-aan
Met jou klere a-a-a-aan
[Verse 10]
Almal wonder, ja, maar niemand weet
Soos 'n groot magneet trek ons na mekaar toe
As jy kon hoor wat in my kop aangaan
Sal jy dalk nooit weer hoef te raai
[Verse 11]
Wat is die lekkerste ding om te doen?
Wat is dan beter, beter as soen?
Wat is daai ding wat ons jaag, en waarna ons smag?
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere a-a-a-aan
Met jou klere a-a-a-aan
Met jou klere aan
Die lekkerste ding om te doen
Is om jou te soen
[Verse 12]
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai
[Verse 13]
Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê Boet, spin hom om die draai
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
[Verse 14]
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai
[Verse 15]
Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê Boet, spin hom om die draai
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
Ja, dis Oujaar met 'n lekker boerejol
[Verse 16]
Sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur (Dit raak gevaarlik)
[Verse 17]
Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur (Dit raak gevaarlik)
[Verse 18]
Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur (Dit raak gevaarlik hier)
[Verse 19]
Oh sy skut haar heupe, hey sy lek haar lippe
Kan sien sy soek net dinge, wil my trick met al haar nukke
Like vat my terug na jou huis toe
Laat ek jou net wys hoe
Kom nader na my toe
Klim in my kar en ons gly toe
Heavy keen want sys oulik
Vat aan my been like oh shit
Ge-hypnotize met daai boude
Stop by my huis like nous it
Druk my vas ek is haar’ne
Trap saggies tot by my kamer
Ek sê moenie raas nie my ma hulle
As hulle wakker skrik is daar drama
[Verse 20]
Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
[Verse 21]
H2Oë, as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie
Oh sy, sy gee my lewe sy verdrink my gewete
Met oë soos reën verhoor sy my gebede
[Verse 22]
H2Oë, as haar twee oë kyk vir my, dryf my wêreld verby my
H2Oë, as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie
Oh sy gee my lewe verdrink my gewete
Met oë soos reën verhoor sy my gebede
[Verse 23]
Haar twee oë is soos water vir my waardeur haar twee oë kyk vir my
Haar twee oë is soos water vir my
[Verse 24]
Sy loop soos ‘n poppie met haar rokkie op die strand
Paradeer vir die outjies wat kom speel het in die sand
Elke tree wat sy gee het sy baie fyn beplan
Links regs, links regs, so werk sy met ‘n plan
[Verse 25]
Een, twee, drie en die manne maak 'n ry
Sy is happy want sy dink sy het almal nou verlei
Maar hey, wag, daar sit 'n ou
En sy oog is op daai tannie en vir seker nie op jou
[Verse 26]
Loop met jou rokkie jou Goochy Goochy rokkie
Ja loop met jou rokkie
Loop met jou rokkie jou Goochy Goochy rokkie
Ja loop met jou rokkie
Goochy Goochy
[Verse 27]
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker (Ha Goochy Goochy)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker (Ha Goochy Goochy)
[Verse 28]
Meisiesfontein
Meisiesfontein
[Verse 29]
Meisiesfontein, waar al die mooiste meisies bly
Al die mooistes net soos jy
Kom en dans vanaand met my, my, my
Op Meisiesfontein
Waar die aandklokreëls verdwyn
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Ooh verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
[Verse 30]
Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha
Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha
Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha
Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha
[Verse 31]
Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy’s die een vir my
[Verse 32]
Wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy’s die een vir my
[Verse 33]
Nonna Nonna
Soveel dinge wat ek wil vra, wil vra
Sal jou voete dalk eendag stil kan staan
Soek jy nog na die maan, mag jou drome jou volg waar jy gaan
[Verse 34]
Nonna Nonna
Dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar
Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna
Dis tyd om huis toe te kom
[Verse 35]
Jy laat my brand ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donkeroë wat jy gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie, maar dit
Dit brand in my
[Verse 36]
Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
[Verse 37]
Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
[Verse 38]
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Verloor tot op die grond
[Verse 39]
Jy weet ek was 'n skobbejak
Wat jag in die nag slaap in die dag
Alles wat wag na die reguit pad
Lyne wat weer helder raak, helder raak
Want dis duidelik as jy vir my kyk
Wil ek beter lyk as wat ek was
Ek was 'n skobbejak
Lyne wat weer helder raak, helder raak
[Verse 40]
Na-na-na, na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na (Soos dowwe lyne helder raak, hey)
Na-na-na, na-na-na-na
[Verse 41]
Na-na-na, na-na-na-na
Na-na-na, na-na-na-na (Soos dowwe lyne helder raak, hey)
Helder raak, helder raak
Na-na-na, na-na-na-na
Written by: Adolf Vorster, Adrian Entwhistle, Barto, Brendan Peyper, Brendan Ross Campbell, Christia Visser, Christoph Kotze, Dan Balan, Dan Green, Don Kelly, Elandré Schwartz, Ferdinand Skead, Hugo Ludik, Hunter Kennedy, Johan Vorster, Juan Boucher, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Nicholas Jordaan, Niel Schoombee, Richann Brüssow, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...