音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Bibi
Bibi
声乐
Raymond Green
Raymond Green
吉他
作曲和作词
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
作曲
Roux Cloete
Roux Cloete
作曲
Bianca du Preez
Bianca du Preez
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

[Verse 1]
Ek's die wynfontein, die koppe gaan pyn
'n Kannie worry, ek's 'n Brannewyn Barbie
[Verse 2]
Lewe van die party, raak nie sommer kwaad nie
Gee jou bietjie hel maar ek's elke liewe ou se pel
[Verse 3]
Ek is Olof Berg, ek wil jou terg
Jou Savanna dry, jou aartappelslaai
[Verse 4]
Drink volroom coke en skiet met 'n joke
Ek braai my eie vleisie, ek's 'n DIY meisie
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Met vuur in my lyf as ons dans hou my styf
Ek’s daai girl
Daai girl
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Jy wil op my click, jy gaan nie Netfliek
Ek’s daai girl
Daai girl
[Verse 5]
Ek's die shooter sersant, korte in die hand
Tequila sonder slaai en laaste by die braai
[Verse 6]
Ek gaan kanse vat, lewe kliphard
Ek gaan jou gat skop maar definitief nooit drop
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Met vuur in my lyf as ons dans hou my styf
Ek’s daai girl
Daai girl
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Jy wil op my click, jy gaan nie Netfliek
Ek’s daai girl
Daai girl
[Verse 7]
Nog altyd te groot vir my skoene
Deel my lip gloss met soene
Ek sê wat ek dink en vra wat jy drink
Ek het geen filter of perke
So staan gereed op jou merke
'n Tuisgebakte snytjie van die ou dae, ooh
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Met vuur in my lyf as ons dans hou my styf
Ek’s daai girl
Daai girl
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Jy wil op my click, jy gaan nie Netfliek
Ek’s daai girl
Daai girl
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Met vuur in my lyf as ons dans hou my styf
Ek’s daai girl
Daai girl
[Chorus]
Ek’s daai girl
Groot gil
Chill pill
Dubbel
Jy wil op my click, jy gaan nie Netfliek
Ek’s daai girl
Daai girl
[Chorus]
Ek is daai girl
Ek is daai girl
Written by: Bianca du Preez, Dirk van Niekerk, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...