制作

出演艺人
Die Eindste
Die Eindste
表演者
作曲和作词
Andre Faurie
Andre Faurie
作曲
Ruan Pieterse
Ruan Pieterse
作曲
Johannes Stephanus Jurie Putter
Johannes Stephanus Jurie Putter
作曲
Markus Roland Els
Markus Roland Els
作曲
Danie Du Toit
Danie Du Toit
作曲
制作和工程
Markus Roland Els
Markus Roland Els
制作人

歌词

[Verse 1]
En jy hang hier nog in die lug
Hoe is jy weg, was jy reg?
Ek baklei nog myself
In die einde sien ek jou gesig
[Verse 2]
Maar ek weet jy voel my nog
Die wêreld gaan aan, ek bly hier
Ek voel net kwaad oor die bewyse
Dis meer en meer by die uur
[Verse 3]
Want ek mis jou
Die donker wind hang
Is jy nog hier?
Is jy nog hier?
Want ek glo nog
Ek sal terug kom
Is jy nog hier?
Is jy nog hier?
[Verse 4]
Hoor jy die honde huil?
Hoor jy die harte breek?
Die skrif is aan die muur, moet ek hardop lees?
Ek het aanbeweeg, my hele lyf en gees
Maar my woord is nog by jou, dit sal in songs oorleef
[Verse 5]
Ek weet jy voel my nog
Maar dis hoe dit gaan man
Dis hoe dit gaan
Ek wens ons kon praat
Ek wens ek kon luister
Dit reën teen die ruite
Dit reën teen die ruite
[Verse 6]
Want ek mis jou
Die donker wind hang
Is jy nog hier?
Is jy nog hier?
Want ek glo nog
Ek sal terug kom
Is jy nog hier?
Is jy nog hier?
[Verse 7]
En die lig in jou oë
Skyn deur my
Glo jy my nog?
[Verse 8]
En die lig in jou oë
Skyn deur my
Glo jy my nog?
[Verse 9]
En die lig in jou oë
Skyn deur my
Glo jy my nog?
[Verse 10]
En die lig in jou oë
Skyn deur my
Glo jy my nog?
[Verse 11]
En die lig in jou oë
Skyn deur my
Glo jy my nog?
[Verse 12]
En die lig in jou oë
Skyn deur my
Skyn deur my
Written by: Andre Faurie, Danie Du Toit, Johannes Stephanus Jurie Putter, Markus Roland Els, Ruan Pieterse
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...