音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Loki Rothman
Loki Rothman
表演者
作曲和作词
Loki Rothman
Loki Rothman
词曲作者
制作和工程
Loki Rothman
Loki Rothman
制作人

歌词

[Verse 1]
Gebly in die Kaap, links af in Newportstraat
Dronk geraak
Die son het ons nooit gejaag en jy sê jy was al daar
Jy sê dat jy verstaan ek moes al lankal gaan
Maar dis seker klaar te laat
[Verse 2]
Dis snaaks hoe ʼn paar jaar opgepak in bokse staan
In ʼn donker garage
Dit spook seker al lankal daar en die vismotte het huis gemaak
Sal die plek seker moet platslaan
Of kan ek nog ʼn bietjie bly of kan iemand my kom haal
[Chorus]
Ek sal dalk eerder moet gaan
En in Bellville gaan slaap
Dis seker al klaar te laat
Om in Bellville te slaap
Ek sal moet gaan
Kan iemand my nog hierdie tyd kom haal
[Verse 3]
Deurmekaar
Die son was besig om ons in te haal en jy was al daar
En die spoke het nog nie aan die slaap geraak
En ek sal my pad moet terug maak
Dis seker amper te laat so kom tel my op in Newportstraat
[Chorus]
Ek sal dalk eerder moet gaan
En in Bellville gaan slaap
Dis seker al klaar te laat
Om in Bellville te slaap
Ek sal moet gaan
Kan iemand my nog hierdie tyd kom haal
[Chorus]
En ek sal dalk eerder moet gaan
En in Bellville gaan slaap
Dis seker al klaar te laat
Om in Bellville te slaap
Ek sal moet gaan
Kan iemand my nog hierdie tyd kom haal
Written by: Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...