音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Jan Blohm
表演者
Ryno Velvet
表演者
作曲和作词
Ryno Velvet
词曲作者
George Harry Kymdell
词曲作者
制作和工程
Tertius Human
制作人
歌词
Kyk jy ook na die sterre as ek na dit kyk?
Voel jy dieselfde winter wat byt aan jou lyf?
Staar jy ook na die berge as ek na dit staar?
Was jy ook al rerig, rerig deurmekaar?
Is die oggend ook so helder soos by jou as by my?
Sal as miskien vandag in gees kan bely?
Wonder jy ook soms waar lê die getui?
Kan ons mekaar vanaand onder die melkweg kry?
Angelique, ek dog die liefde was verniet
Ek wil gaan toe trap sy briek
Nou as ek haar sien
Watter kant moet ons bly of moet ons gaan?
Waarvoor sal ons dan staan?
Oral hoor ek haar naam
Mense kon jou wys hoe die oggend son op jou skyn
Maar die ek kan die poele van jou oë verdwyn
Ek wens ek kon die lewe op jou ritme deur dans
Saggens elke aand jou lyf ervaar
Dis blotter blou die ding tussen my en jou
Stilste skaal spasies tussen onthou
Die kleur van jou reuk hang aan elke klank
Die vorm van jou hande vat my lou warm hand
Angelique, ek dog die liefde was verniet
Ek wil gaan toe trap sy briek
Nou as ek haar sien
Watter kant moet ons bly of moet ons gaan?
Waarvoor sal ons dan staan?
Oral hoor ek haar naam
Angelique, ek dog die liefde was verniet
Ek wil gaan toe trap sy briek
Nou as ek haar sien
Angelique, ek dog die liefde was verniet
Ek wil gaan toe trap sy briek
Nou as ek haar sien
Watter kant moet ons bly of moet ons gaan?
Waarvoor sal ons dan staan?
Oral hoor ek haar naam
Angelique, ek dog die liefde was verniet
Ek wil gaan toe trap sy briek
Nou as ek haar sien
Written by: George Harry Kymdell, Ryno Velvet


