歌词
Niks is ontmoontlik in Sy naam
Hoef nie te vrees, hoef niks te twyfel
In Sy woord beloof Hy my
Kom na My, met al jou pyn
Niks is ontmoontlik in Sy naam
Hoef nie te vrees, hoef niks te twyfel
In Sy woord beloof Hy my
Kom na My, met al jou pyn
Roep Sy naam in jou omstandigheid
Roep Sy naam in jou verdrukking
Roep Sy naam, roep Sy naam
Roep Sy naam, roep net Sy naam
Roep Sy naam in jou omstandigheid
Roep Sy naam in jou verdrukking
Roep Sy naam, roep Sy naam
Roep Sy naam, roep net Sy naam
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Is soos pêrels vir my
Sy naam
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Is soos pêrels vir my
Niks is ontmoontlik in Sy naam
Hoef nie te vrees, hoef niks te twyfel
In Sy woord beloof Hy my
Kom na My, met al jou pyn
Niks is ontmoontlik in Sy naam
Hoef nie te vrees, hoef niks te twyfel
In Sy woord beloof U Hy aan my
Kom na My, met al jou pyn
Roep Sy naam in jou omstandigheid
Roep Sy naam in jou verdrukking
Roep Sy naam, roep Sy naam
Roep Sy naam, roep net Sy naam
Roep Sy naam
(Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Sy naam (Sy naam)
Is soos pêrels vir my
Roep Sy naam
(Sy naam)
(Sy naam)
(Sy naam)
(Sy naam)
(Sy naam)
Is soos pêrels vir my
Written by: Laurenzo John Davids, Ralph Johannes, Remalia Esau


