类似歌曲
制作
出演艺人
Brendan Peyper
演唱
Murray Lubbe
键盘
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
作曲和作词
Brendan Peyper
词曲作者
Dirkie Gildenhuys
词曲作者
制作和工程
Murray Lubbe
制作人
歌词
Wats daai gevoel in my voete
Dit vibreer in my skoene
Ek sien net heupe wat jeuk
Boude wat buk
En skene wat skud (En skene wat skud)
Het jy n plan B?
Want jou bene gan ingee
Luister my skat
Die sole gan spat
As ek jou gan vat (As ek jou gan vat)
Is jy gereed vir een,twee,drie,vier en vyfde rat?
Kom saam my skat
Want vir jou gan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om telyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk
As jy weet jy kan my kry
Want vir jou gan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om tetrap hoe jy trap
Tevat hoe jy vat
Gee my net een kans
Want vir jou gan ek moegdans
Vir jou gan ek moegdans
Jy weet presies wat jy wil doen
As jy my so in my nek soen
Luister my skat
Die vonke gan spat
As jy so an my vat (As jy so an my vat)
Is jy gereed vir een,twee,drie,vier en vyfde rat?
Kom pluk jou lat
Want vir jou gan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om telyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk
As jy weet jy kan my kry
Want vir jou gan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om tetrap hoe jy trap
Tevat hoe jy vat
Gee my net een kans
Want vir jou gan ek moegdans
Vir jou gan ek moegdans
Jy's so verbode bokkie
Dis n rede om te sokkie in daai rokkie
Laat my snak na asem
Die ruite wasem in my trokkie
Jy's so verbode bokkie
Dis n rede om te sokkie in daai rokkie
Laat my snak na asem
Die ruite wasem in my trokkie
Want vir jou gan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om telyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk
As jy weet jy kan my kry
Want vir jou gan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om tetrap hoe jy trap
Tevat hoe jy vat
Gee my net een kans
Want vir jou gan ek moegdans
Vir jou gan ek moegdans
Vir jou gan ek moegdans
Writer(s): Brendan Peyper, Dirkie Gildenhuys
Lyrics powered by www.musixmatch.com