音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Johan Viljoen
吉他
Daniel Marais
声乐
Johan Balt
声乐
作曲和作词
Daniel Marais
作曲
Johan Balt
作曲
Roux Cloete
作曲
制作和工程
Johan Viljoen
制作人
歌词
[Verse 1]
Ek skryf vir oulaas oor liefde
Onmoontlik, verduidelik
Hoe jou naam in my pen
Ink op my papier
Ek skryf vir oulaas oor liefde
Verskyn jy, verdwyn jy soos die mis
As ek jou mis
[Chorus]
‘n Deel van jou het agtergebly
Soos ek die stukkies van my hart optel en ry
Ek weet
Dis verby
‘n Deel van my het agtergebly
Hoop daai bandjie op jou arm
Laat dink jou aan my
Laat dink jou aan my
[Verse 2]
Dis al een jaar en vier songs
Te veel koffie-dates later
Ek wonder, lê wakker
Ek wonder wanneer word dit beter
Dalk is ek vasgevang vir ‘n oomblik
Van nou tot in ewigheid
Nou is ek afgebrand en afgebreek
My vernietig en verneuk
Jy't vernietig en vergeet
[Chorus]
‘n Deel van jou het agtergebly
Soos ek die stukkies van my hart optel en ry
Ek weet
Dis verby
‘n Deel van my het agtergebly
Hoop daai bandjie op jou arm
Laat dink jou aan my
Laat dink jou aan my
[Outro]
‘n Deel van jou het agtergebly
Soos ek die stukkies van my hart optel en ry
Ek weet
Dis verby
Written by: Daniel Marais, Johan Balt, Roux Cloete

