制作
出演艺人
Lucinda
声乐
Johan Viljoen
吉他
Daniel Marais
声乐
Johan Balt
声乐
作曲和作词
Lucinda
作曲
Daniel Marais
作曲
Johan Balt
作曲
Roux Cloete
作曲
制作和工程
Johan Viljoen
制作人
歌词
[Verse 1]
Dis Maart ek is weer alleen
En die strand is my enigste pel
Ek sit en skryf hier op die rotse
Die rotse van hel
Help, help my hier uit
Ek is vasgevang in die tyd
Realiteit
[Verse 2]
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Al die goeie tye was te goed om waar te wees
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Oh-oh-oh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
[Verse 3]
So kom ons wees net vriende
Ek haat daai woord
Ek haat dit om dit te hoor
Oor en oor, oor, oor ek is oor jou
En alles wat jy dink ek van jou hou
Geskiet, getrap, gewond maar beter af sonder jou
[Verse 4]
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Al die goeie tye was te goed om waar te wees
Vergeet van my sodat ek kan vergeet, oh-oh-oh
[Verse 5]
Déjà vu jy sal nooit verander
En soos ‘n brander breek ek en my hart
Ek is op jou gestrand al vir jare lank
Al wat hier uit is die realiteit
[Verse 6]
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Al die goeie tye was te goed om waar te wees
Vergeet van my sodat ek kan vergeet
Oh-oh-oh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Written by: Daniel Marais, Johan Balt, Lucinda, Roux Cloete

