音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Groot Geraas
Groot Geraas
领唱
作曲和作词
Groot Geraas
Groot Geraas
词曲作者
制作和工程
Groot Geraas
Groot Geraas
制作人

歌词

[Verse 1]
Aansien en waardigheid
Bevestig 'n majesteit
Glitter en goud waar jy kyk
Die ewige majesteit
Van sensasie
[Verse 2]
Sensasie
Sensasie
Sensasie
[Verse 3]
Sensasie koninklike
[Verse 4]
Siel op die spel
Hemel of hel
Met geen indikasie is sensasie wel
Al wat tel in die lang koers, dis waarna ons streef
Gee my sensasie dis waarvoor ons leef
[Verse 5]
Sensasie
Sensasie
Sensasie
[Verse 6]
Aansien en waardigheid
Bevestig 'n majesteit
Glitter en goud waar jy kyk
Die ewige majesteit
Van sensasie
[Verse 7]
Sensasie koninklike
[Verse 8]
Siel op die spel
Hemel of hel
Met geen indikasie is sensasie wel
Al wat tel in die lang koers, dis waarna ons streef
Gee my sensasie dis waarvoor ons leef
[Verse 9]
Sensasie
Sensasie
Sensasie
Written by: Groot Geraas
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...