歌词
Nooit nooit nooit
Nooit nooit nooit
Nooit het ek ge weet
Nooit nooit nooit
Die lewe sal soo hard wees
Nooit het ek ge weet
Nooit nooit nooit
Dat die lewe will ge lewe wees
Nooit het ek ge weet
Die lewe sal soo hard wees
Nooit het ek ge weet
Dat die lewe will ge lewe wees
Nou deesdae as ek dink an alles
Ek lewe net nie reg nie soes iemand wat a linker hand is
Die musiek dit hou my weg van alles
Virkeerde kringe virkeerde vrinne
Ma ons weet God sien alles
Het a gevoel ek weet die gan my jaar is
Ek soek opsies
Ons klim binne die Corsa of os vat die Yaris
Skit met brasse wat vol buitekant is
Ek bid nog once vi mommy sukkel jaare met gesuipte manne
Toe kom os uit die diepte uitie moder uit
Toe kom os uitie pille uitie rocks en uitie borrel uit
Die dinge wat ek in hou oppie beat oubru dit borrel uit
Dit baatie ek gat vinger wys Julies lat die honne huil
Nooit het ek ge weet
Nooit nooit nooit
Die lewe sal soo hard wees
Nooit het ek ge weet
Nooit nooit nooit
Dat die lewe will ge lewe wees
Nooit het ek ge weet
Die lewe sal soo hard wees
Nooit het ek ge weet
Dat die lewe will ge lewe wees
Allie keuse wat ek maak ek sal moet leef in dit
Was in en uit die moeilikheid ko kry jy ek is weer in dit
Moes baie keer my lewe ge verloor it nou waardeur ek dit
Die jaar kom sit ek meer in kry die pie en dan deel ek dit
Julle kan ma judge car bars ek lewer dit
Die lewe will ge lewe is
My lewe ek lewe dit
Virskoon my vi my voute opie einde sal ek leer uit it
En allis wat ge spreek is teenan my nou kanseleer ek dit
My liefdes vi musiek en my a hart kom sit ek heel in dit
Met net a kleine bietjie my Here maak meer uit dit
Kan my nie vergeluik met my verlede ek is meer as dit
I promise to be great dies my bewys dat ek ge lewe dit
Om nie altyd te kan hetie ek wiet hoe seer is it
Om jou vriende te virloor ek ken te veel van it
Virrie pain wasit dwelms en die wyn
But nous dit dankie Here vi Jowellin en Jemaine
Nooit het ek ge weet
Nooit nooit nooit
Die lewe sal soo hard wees
Nooit het ek ge weet
Nooit nooit nooit
Dat die lewe will ge lewe wees
Nooit het ek ge weet
Die lewe sal soo hard wees
Nooit het ek ge weet
Dat die lewe will ge lewe wees
Written by: Jowellin Weinand