制作

出演艺人
Broers
Broers
表演者
Gert Christoffel Snyman
Gert Christoffel Snyman
领唱
Nicolaas Stephanus Snyman
Nicolaas Stephanus Snyman
领唱
Jacobus Johannes Gideon Snyman
Jacobus Johannes Gideon Snyman
领唱
作曲和作词
Nic Stevens
Nic Stevens
词曲作者
制作和工程
Nic Stevens
Nic Stevens
制作人
Jacobus Johannes Gideon Snyman
Jacobus Johannes Gideon Snyman
制作人

歌词

Ek ken jou al my lewe lank
Die een vir wie ek God elke dag bedank
Die een wat my seerste seer verstaan
Jy's 'n skouer om op te leun
Die een wat my ondersteun
Jys my beste maat my broer
Bloed, bloed is dikker as water
Ons is bloedbroers
Ons hou mekaar op koers
Bloed, bloed is dikker as water
Ons is bloedbroers
Ons hou mekaar op koers
Bloed, bloed is dikker as water
Bloed, bloed is dikker as water
Langpad het ons saam gestap
Soms hard gepraat, maar altyd opgemaak
Niks ooit te swaar, mekaar se las gedra
Jy was altyd daar gewees
en so is ek daar vir jou
Jys my beste maat my broer
Bloed, bloed is dikker as water
Ons is bloedbroers
Ons hou mekaar op koers
Bloed, bloed is dikker as water
Ons is bloedbroers
Ons hou mekaar op koers
Bloed, bloed is dikker as water
Bloed, bloed is dikker as water
Solo
Ons is bloedbroers
Ons hou mekaar op koers
Bloed, bloed is dikker as water
Ons is bloedbroers
Ons hou mekaar op koers
Bloed, bloed is dikker as water
Bloed, bloed is dikker as water
Written by: Nic Stevens
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...