制作
出演艺人
Jonah
表演者
Lodewicus Struwig
合成器
Alvin Hendricks
低音吉他
Renier Henn
领唱
作曲和作词
Lodewicus Struwig
词曲作者
Theunis Johannes Duvenage
词曲作者
Alvin Hendricks
编曲
制作和工程
Lodewicus Struwig
制作人
Alvin Hendricks
制作人
歌词
Verse 1
Kan jy dan sien, ek wil net weet
waarheen die wereld gaan, met al sy leed
Ek wil net weet, of jy dit ook hoor
Luister na die wêreld, mens versmoor
Jy weet nie of jy kom of gaan
daar's al ewig n gedruis
Chorus
Mens wil net leef, los van die vrees
Waarom dan leef, vry wil ons wees
Leier van nou, waar's jou berou
of hoor jy ons dan nie
Mens wil net leef, los van die vrees
Waarom dan leef, vry wil ons wees
Leier van nou, waar's jou berou
of hoor jy ons dan nie
Vry wil ons wees
Verse 2
Lank lank terug, mens kan onthou
Wat moet my siel dan doen, om als te hou
Ek klou styf vas, gly uit my hand
Toe skeur dit weg, swak die band
Geen hoop of vertroue,
Ek het dan alles geprobeer
Chorus
Mens wil net leef, los van die vrees
Waarom dan leef, vry wil ons wees
Leier van nou, waar's jou berou
of hoor jy ons dan nie
Mens wil net leef, los van die vrees
Waarom dan leef, vry wil ons wees
Leier van nou, waar's jou berou
of hoor jy ons dan nie
Vry wil ons wees
Bridge
Oh oh...
Chorus
Mens wil net leef, los van die vrees
Waarom dan leef, vry wil ons wees
Leier van nou, waar's jou berou
of hoor jy ons dan nie
Vry wil ons wees
Written by: Lodewicus Struwig, Theunis Johannes Duvenage